About Us

We provide low-cost or free animal health and welfare services to the local community and farms in the greater Clanwilliam area.
These consist of a monthly veterinary clinic day.  Twice monthly we have a parasite treatment day at the clinic and one or two mass sterilisation drives anually.
We also visit previously disadvantaged areas and farms to check up on general health and welfare of the animals in these areas.

Mission Statement

·        Reducing the number of suffering domestic animals in the greater Clanwilliam area.
·        Achieving this by running mass sterilisation drives and animal health and welfare education.





Ons bied ’n laekoste- of gratis diens ten bate van dieregesondheid en -welsyn in die plaaslike gemeenskap en plase in die Clanwilliam-omgewing. Die diens sluit in ’n maandelikse veeartsdag waartydens ons sterilisasies en inentings doen en diere vir interne en eksterne parasiete behandel. Ons hou ook twee keer per maand ’n waarop ons brandsiekte behandel by die kliniek en een of twee massasterilisasieveldtogte. Daarbenewens hou ons jaarliks ’n massa-inentingsprogram. Ons besoek ook voorheen benadeelde gebiede en plase om die algemene gesondheid en welsyn van diere in die gebiede na te gaan.

Doelstelling

  • Om die aantal verwaarloosde huisdiere in Clanwilliam en omgewing aansienlik te verminder.
  • Om dit te bereik deur die hou van diereklinieke, inentingsprogramme, massasterilisasieveldtogte en opvoeding in dieregesondheid en
    -welsyn.