Wednesday, February 23, 2011

We have booked the next sterilisation drive!

                                11 and 12 April 2011!

We are still collecting funds to pay for the drive and any donations will be welcome.

We sterilize 80 animals in two days and this in turn prevents about 9600 pups/kittens being born!


Sunday, February 20, 2011

New Clinic!





The end of December we gave notice at our previous building to save funds to go towards the next sterilisation drive.

We don’t have a vet in Clanwilliam and the community cant help us pay the rent for the building of R1500 per month.

Well the Massonic Lodge jumped to our rescue and gave us a room with a bathroom and a kitchen attached to use for free!
All we had to do was fix it…

Carpets lifted now for the floor!

We lifted the carpets and painted the floors white! This caused some concern at first but it all made sense when it come to hygiene.
We put in security and cleaned up the premesis.

We now have a yard in which we can wash and dip the dogs when they arrive and this will make a huge difference in the general health and maintanace of the animals!
Every two weeks they can come for mange treatment, deworming and a wash and dip for R10.

Sending the dogs home clean makes a huge difference – and they feel great especially in this heat.  We wont be doing it in winter!

We even have a tree for the dogs to sit under while they are waiting for the vet to assist them.




The first day was challenging as the first day of most projects are…
We lights and aircon we not quite what we had hoped and we hope that we will be able to get it done before the vet come again on the 3rd of March 2011.

It was so hot but we were really busy!
Then Mariaan from walked in needing treatment for her dog and announced that we have a storey in the local news paper!  YAY!

Here it is in the local lingo Afrikaans:
CLANWILLIAM:   CLAWS (Clanwilliam Animal Welfare Society)? het teen die einde van 2010 benoude oomblikke beleef toe hul dat hul nie oor die nodige fondse beskik om voort te gaan nie en heel moontlik hul deure sal moet sluit.   CLAWS is 'n welsynsorganisasie en hoofsaaklik afhanklik van skenkings. 

Dié laekoste organisasie kon nie langer hul huidige huurgeld van R1 500 per maand bekostig nie en het gevoel dat hul die geld beter kon aanwend met 'n eenmalige kliniek elke jaar.  Die kliniek was slegs een maal per maand oop en op die dae het daar nie genoeg fondse ingekom om die huurgeld vir die maand te dek nie.  Om die deure te sluit sou egter die groter deel van die gemeenskap benadeel omdat die meeste kliënte nie oor die nodige fondse beskik om elders na veeartse te gaan nie.  Dit sou ook beteken dat dit waarvoor die lede van CLAWS so geveg het verniet was en die dorp se diere weereens agteruit sou gaan.

'n Wonderwerk het intussen gebeur en die kliniek het 'n nuwe heenkome gevind in 'n gedeelte van die Massonic Lodge in Parkstraat, beter bekend as die Vrymesselaars en die gebou langs die Hervormde Kerkgebou.   Die gedeelte wat voortaan deur CLAWS gebruik gaan word, word gratis aan hul gegee en die organisasie het nou die geleentheid om fondse op te bou sodat hul 'n beter diens aan die gemeenskap kan lewer.

Die kliniek sal steeds die eerste Donderdag van elke maand oop wees.   Hul bied 'n laekoste diens ten bate van dieregesondheid en -welsyn aan die plaaslike gemeenskap en plase in die Clanwilliam omgewing.   Hier word sterilisasies en inentings gedoen en diere word vir interne en eksterne parasiete behandel.   Twee keer per maand bied die kliniek behandeling vir brandsiek honde aan en hul hou ook jaarliks een of twee massa sterilisasieveldtogte.   Daarbenewens bied hul ook jaarliks  'n massa inentingsprogram aan.   Lede van CLAWS besoek voorheen benadeelde gebiede in die dorp en plase om die algemene gesondhied en welsyn van diere in die gebiede na te gaan.

Dienste wat deur CLAWS aangebied word is in belang van die hele Clanwilliam gemeenskap en nie net vir die voorheen benadeelde gebiede nie.   Indien die organisasie in die toekoms beter vaar, sal die hele Clanwilliam by hul dienste baat.   Lede van CLAWS probeer van hul kant alles in hul vermoë doen om 'n beter lewe te gee aan elke dier in die omgewing.

'n Beroep word op die gemeenskap van Clanwilliam gedoen om die organisasie te ondersteun en by te dra waar hul kan.   Enige donasies of skenkings ten opsigte van honde en katkos, komberse en kosbakke sal waardeer word.

It has been great!

We also received a donation of R10 000 for our mobile clinic project from Mr Arthur Gillis! Thank you Mr Gillis you are a star!

Mr James Gurney has offered to kit the caravan for us once we purchase one.

There has also been a little bird whispering in my ear that the municipality has got some money to help CLAWS with…
Then we’ll be able to buy a caravan and do another sterilisation drive!

Amazing how things are coming together!